+27 (73) 237-2888Mon-Sat: 11AM - 00AM
/

Verskaffer banier / promosie spasie

Welkom by BOSVELDER

Trots Afrikaans!!!

Bosvelder restaurant

Oor ons

Oor Die Bosvelder

Die Bosvelder Pub & Restaurant het oor die jare die harte en smaak van restaurantgangers verower met hul geïnspireerde liefde vir "boerekos" en kultuur.

  • Op soek na beesstert of melktert? Hier is 'n goeie begin!
  • Het jy 'n voorliefde vir afval? Kom verdien jou strepe!
  • Droom jy van koeksisters en hoenderpastei? Ons pryse is laag, ons standaarde is hoog!
  • Kinders onder 12 eet gratis op Sondag. T&C Apply.
  • Ons het ’n lapa vir privaat funksies.

Hier by die Bosvelder het ons ’n missie — om elke gas te bedien met uitstekende diens en heerlike boerekos teen pryse wat jou begroting nie opvreet nie.

Funksies

Funksies

Beplan jy ’n verjaarsdag, privaat funksie, jaarafsluiting of spesiale geleentheid? Kyk na ons funksie-inligting.

Maak Funksie PDF oop

Weeklikse Spesiale

Geen spesiale is tans beskikbaar nie.

Geleenthede

Geen geleenthede is tans beskikbaar nie.

Kontak

Kontak Ons

Ligging

112 Edward Ave, Zwartkop, Centurion, 0046

Oop ure

Monday-Saturday:
11:00 AM - 00:00 AM
Sunday:
11:00 AM - 04:30 PM

E-pos

info@bosvelder.co.za

Bel

+27 (73) 237-2888

POPIA / Privacy: Later this will link to the full POPIA and privacy policy page.